| klandisie [boodskap #129592] |
So., 02 Februarie 2020 08:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klandisie
Afbreking: klan•di•sie
Selfstandige naamwoord: klandisie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die mense wat by 'n winkel koop of met 'n besigheid sake doen; klante.
Gebruik:
• Daar baie adverteerders wat graag Afrikaanssprekendes se klandisie wil bekom, maar skynbaar nie bereid is om hulle produkte in Afrikaans te adverteer nie.
Afgelei:
• klandisiewaarde
Vertaling:
Engels: customers, clientèle
Nederlands: klandizie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|