keurkomitee [boodskap #129591] |
So, 02 Februarie 2020 08:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20787 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
keurkomitee
Afbreking: keur•ko•mi•tee
Samestelling: keur + komitee
Selfstandige naamwoord: keurkomitee
Meervoud: keurkomitees
Verkleinwoord: keurkomiteetjie
Meervoud van verkleining: keurkomiteetjies
Betekenis:
• 'n Groep wat mense vir deelname keur (soos om 'n sportspan te kies).
Gebruik:
• Die keurkomitee vergader môre om die naweek se spanne saam te stel.
Vertaling:
Engels: selection committee
Nederlands: selectiecommissie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|