kavalkade [boodskap #129590] |
So, 02 Februarie 2020 07:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20787 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kavalkade
Afbreking: ka•val•ka•de
Selfstandige naamwoord: kavalkade
Meervoud: kavalkades
Betekenis:
• 'n Optog te perd. 'n Klomp perderuiters in optog, veral by feestelike en plegtige geleenthede.
• 'n Stoet van ander voertuie wat daaraan herinner.
Gebruik:
• Luther het onder geleiding van 'n kavalkade van Duitse ridders vertrek en is in Worms deur groot skares begroet.
Vertaling:
Engels: cavalcade
Nederlands: cavalcade
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|