ministerie [boodskap #129589] |
So, 02 Februarie 2020 07:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20787 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ministerie
Afbreking: mi•ni•ste•rie
Uitspraak: /ˌmə̯.nə̯sˈtɪə̯.ri/
Selfstandige naamwoord: ministerie
Meervoud: ministeries, ministerieë
Betekenis:
• 'n Afdeling van 'n land se regering wat beleid tot uitvoering bring.
Gebruik:
• Die ministerie van finansies is verantwoordelik vir die land se inkomstes en uitgawes.
Afgelei:
• ministerieel
Verwant:
• minister
Vertaling:
Engels: ministry, cabinet
Nederlands: ministerie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|