identiteitsdokument [boodskap #129584] |
Sa, 01 Februarie 2020 21:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20787 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
identiteitsdokument
Afbreking: i•den•ti•teits•do•ku•ment
Samestelling: identiteit + -s- + dokument
Selfstandige naamwoord: identiteitsdokument
Meervoud: identiteitsdokumente
Verkleinwoord: identiteitsdokumentjie
Meervoud van verkleining: identiteitsdokumentjies
Betekenis:
• 'n Dokument wat bepaal of jy die persoon is wat jy voorgee om te wees.
Gebruik:
• Persone van 16 jaar of ouer kan aansoek doen vir 'n identiteitsdokument.
Afkorting:
• ID
• ID-dokument
Verwant:
• identiteitskaart
• identiteitsnommer
Vertaling:
Engels: identification document, proof of identity
Nederlands: identiteitsbewijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|