Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » horde
horde [boodskap #129583] Sa, 01 Februarie 2020 20:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20787
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
horde
Afbreking: hor•de


Selfstandige naamwoord: horde
Meervoud: hordes

Betekenis:
• 'n Klomp mense of dinge.

Gebruik:
• Vanaf die stadion loop ons 'n horde mense tegemoet.

Vertaling:
Engels: horde
Nederlands: horde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heraldiek
Volgende onderwerp: identiteitsdokument
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 17:50:34 MGT 2024