Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » guerilla-oorlog
guerilla-oorlog [boodskap #129579] Sa, 01 Februarie 2020 20:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20787
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
guerilla-oorlog
Afbreking: gue•ril•la-oor•log


Selfstandige naamwoord: guerilla-oorlog
Meervoud: guerilla-oorloë
Verkleinwoord: guerilla-oorloggie
Meervoud van verkleining: guerilla-oorloggies

Betekenis:
• 'n Oorlog gevoer deur sabotasie en hinderlae in moeilike terrein.

Gebruik:
• Die guerilla-oorlog het bykans tien jaar lank geduur.

Vertaling:
Engels: guerrilla war
Nederlands: guerrillaoorlog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grootwild
Volgende onderwerp: halsmisdaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 18:03:29 MGT 2024