etmaal [boodskap #129572] |
Sat, 01 February 2020 09:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
etmaal
Afbreking: et•maal
Uitspraak: /ˈetmɑːɫ/
Selfstandige naamwoord: etmaal
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Tydperk van vier-en-twintig uur.
Gebruik:
• Dit duur een etmaal voordat die son op presies deselfde hoogte as die vorige dag staan.
Sinoniem:
• dag
Vertaling:
Engels: day
Nederlands: etmaal
Xhosa: usuku
Zoeloe: usuku, umuhla
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|