| brandweer [boodskap #129564] |
Sa., 01 Februarie 2020 07:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die brandweer bestry 'n brand.
brandweer
Afbreking: brand•weer
Samestelling: brand + weer
Selfstandige naamwoord: brandweer
Meervoud: brandwere
Verkleinwoord: brandweertjie
Meervoud van verkleining: brandweertjies
Betekenis:
• Instansie wat brande blus. Die manne en masjiene wat brand bestry.
Gebruik:
• Die brandweer bestry brandgevaar en inspekteer geboue en toerusting om te verseker dat dit veilig is.
Afgelei:
• brandweerman
• brandweerstasie
• brandweervoertuig
• brandweerwa
Vertaling:
Engels: fire brigade
Nederlands: brandweer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|