bulletin [boodskap #129563] |
Sat, 01 February 2020 07:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bulletin
Afbreking: bul•le•tin
Selfstandige naamwoord: bulletin
Meervoud: bulletins
Betekenis:
• 'n Kort nuusberig oor die een of ander gebeurtenis of 'n publikasie wat sulke berigte bevat.
Gebruik:
• Ek luister na die weerbulletin voordat ek gaan fietsry.
Wisselvorm:
• boeletien (verouderd)
Afgelei:
• bulletinbord
• nuusbulletin
• weerbulletin
Vertaling:
Engels: bulletin
Nederlands: bulletin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|