sloer [boodskap #129559] |
Fri, 31 January 2020 19:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sloer
Afbreking: sloer
Werkwoord: sloer
Verlede tyd: het gesloer
Betekenis:
• Nie vinnig afhandel nie; lank uitstel; voortsleep; draal; luier; talm.
Gebruik:
• Wanneer onderhandelings sloer, raak mense gefrustreerd.
Antoniem:
• aandruk
Afgelei:
• sloerdery
• sloerstaking
Vertaling:
Engels: to linger, loiter, dawdle, keep postponing
Nederlands: voortslepen, talmen, treuzelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|