Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bende
bende [boodskap #129556] Fri, 31 January 2020 15:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bende
Afbreking: ben•de


Selfstandige naamwoord: bende
Meervoud: bendes
Verkleinwoord: bendetjie
Meervoud van verkleining: bendetjies

Betekenis:
• 'n Klomp rowers of kwaaddoeners.

Gebruik:
• André Stander en sy bende was berugte en legendariese bankrowers.

Hiponiem:
• gideonsbende

Afgelei:
• bende-oorlog
• bendegeveg
• bendeverwant

Vertaling:
Engels: gang, squad
Nederlands: bende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bemanning
Volgende onderwerp: boekery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 18:05:13 UTC 2025