ameublement [boodskap #129553] |
Fri, 31 January 2020 07:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ameublement
Afbreking: a•meu•ble•ment
Selfstandige naamwoord: ameublement
Meervoud: ameublemente
Betekenis:
• Die gesamentlike meubels van 'n huis of vertrek; bybehorende tafels, stoele, banke, kaste, boekrakke, ens.
Gebruik:
• Fondse is beperk en ons is versoek om net die werklik nodige ameublement vir die nuwe saal aan te skaf.
Sinoniem:
• meubels
Vertaling:
Engels: furniture
Nederlands: ameublement
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|