Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afvaardiging
afvaardiging [boodskap #129550] Fri, 31 January 2020 07:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afvaardiging
Afbreking: af•vaar•di•ging


Selfstandige naamwoord: afvaardiging
Meervoud: afvaardigings
Verkleinwoord: afvaardiginkie
Meervoud van verkleining: afvaardiginkies

Betekenis:
• Een of meer mense was as verteenwoordigers gestuur word om 'n minister of ander hooggeplaaste te spreek.

Gebruik:
• Hulle het 'n afvaardiging gestuur om die minister oor die toenemende plaasmoorde te spreek.

Sinoniem:
• deputasie

Vertaling:
Engels: delegation
Nederlands: afvaardiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ploeter
Volgende onderwerp: deputasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 17:37:01 UTC 2025