pierewaaier [boodskap #129548] |
Thu, 30 January 2020 20:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pierewaaier
Afbreking: pie•re•waai•er
Selfstandige naamwoord: pierewaaier
Meervoud: pierewaaiers
Verkleinwoord: pierewaaiertjie
Meervoud van verkleining: pierewaaiertjies
Betekenis:
• 'n Welgestelde persoon wat ligsinnige plesier najaag.
Gebruik:
• Hy is 'n nikswerd pierewaaier en rokjagter.
Sinoniem:
• plesiersoeker
• pretmaker
• losbol
• swierbol
Vertaling:
Engels: libertine, merrymaker, rake, reveller
Nederlands: pierewaaier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|