wewenaar [boodskap #129544] |
Thu, 30 January 2020 12:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wewenaar
Afbreking: we•we•naar
Selfstandige naamwoord: wewenaar
Meervoud: wewenaars
Verkleinwoord: wewenaartjie
Meervoud van verkleining: wewenaartjies
Betekenis:
• 'n Man wie se vrou oorlede is.
Gebruik:
• Die wewenaar mis sy vrou baie.
Antoniem:
• weduwee
Afgelei:
• graswewenaar
• wewenaarskap
• wewenaarspyn
Afkorting:
• wew.
Vertaling:
Engels: widower, surviving husband
Nederlands: weduwnaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|