| wildtuin [boodskap #129542] |
Do., 30 Januarie 2020 11:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wildtuin
Afbreking: wild•tuin
Samestelling: wild + tuin
Uitspraak: /ˈvəltœi̯n/
Selfstandige naamwoord: wildtuin
Meervoud: wildtuine
Verkleinwoord: wildtuintjie
Meervoud van verkleining: wildtuintjies
Betekenis:
• Die plek waar diere beskerm word en waar mense na hulle kan gaan kyk. 'n Gebied waar wilde diere in hulle natuurstaat besigtig kan word.
Gebruik:
• Ons het baie olifante en leeus in die wildtuin gesien.
Vertaling:
Engels: wildlife park, game reserve, game park
Nederlands: wildtuin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|