winkelier [boodskap #129541] |
Thu, 30 January 2020 11:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
winkelier
Afbreking: win•ke•lier
Selfstandige naamwoord: winkelier
Meervoud: winkeliers
Verkleinwoord: winkeliertjie
Meervoud van verkleining: winkeliertjies
Betekenis:
• Die eienaar van 'n winkel.
Gebruik:
• Rooftogte is in meer as een opsig 'n winkelier se grootste nagmerrie.
Vertaling:
Engels: shopkeeper, storekeeper, shopman
Nederlands: winkelier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|