woede [boodskap #129539] |
Thu, 30 January 2020 10:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
woede
Afbreking: woe•de
Selfstandige naamwoord: woede
Meervoud: –
Betekenis:
• Die gevoel wanneer mens baie kwaad is.
Gebruik:
• Woede gaan dikwels gepaard met 'n verhoogde bloeddruk en hartklop, asook 'n toename in die adrenalien wat afgeskei word.
Afgelei:
• padwoede
• woedebui
Vertaling:
Engels: rage, fury, anger, wrath
Nederlands: woede
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|