hommelby [boodskap #129535] |
Do, 30 Januarie 2020 08:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hommelby
Afbreking: hom•mel•by
Selfstandige naamwoord: hommelby
Meervoud: hommelbye
Verkleinwoord: hommelbytjie
Meervoud van verkleining: hommelbytjies
Betekenis:
• 'n Manlike by.
Gebruik:
• 'n Hommelby is manlik, in teenstelling hiermee is die koningin en die werkerbye is almal vroulik.
Sinoniem:
• dar
• hommel
• kapaterby
• mannetjiesby
• waterdraer
Vertaling:
Engels: bumblebee
Nederlands: hommelbij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|