vindingryk [boodskap #129533] |
Thu, 30 January 2020 07:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vindingryk
Afbreking: vin•ding•ryk
Byvoeglike naamwoord: vindingryk
Vergrotende trap: vindingryker
Oortreffende trap: vindingrykste
Attributief: vindingryke
Partitief: vindingryks
Betekenis:
• Vaardig met die uitdink van planne en oplossings vir probleme.
Gebruik:
• Rowers raak al meer vindingryk met slinkse maniere om jou swaarverdiende geld uit jou rekening te steel.
Sinoniem:
• kreatief
• skerpsinnig
• vernuftig
Afgelei:
• vindingrykheid
Vertaling:
Engels: creative, inventive, resourceful, ingenious
Nederlands: vindingrijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|