Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » assonansie
assonansie [boodskap #129532] Thu, 30 January 2020 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
assonansie
Afbreking: as•so•nan•sie


Selfstandige naamwoord: assonansie
Meervoud: assonansies

Betekenis:
• Die herhaling van dieselfde vokale (klinkers) in twee of meer beklemtoonde sillabes kort na mekaar.

Gebruik:
• Let op die assonansie in die sin: "Sy gaap en gaan dan slaap."

Sinoniem:
• klinkerrym

Antoniem:
• alliterasie

Hiperoniem:
• halfrym

Vertaling:
Engels: assonance
Nederlands: assonantie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alliterasie
Volgende onderwerp: vindingryk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 16:09:10 UTC 2025