alliterasie [boodskap #129531] |
Thu, 30 January 2020 07:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alliterasie
Afbreking: al•li•te•ra•sie
Selfstandige naamwoord: alliterasie
Meervoud: alliterasies
Betekenis:
• Die herhaling van dieselfde konsonant (medeklinker) aan die begin van woorde of lettergrepe kort na mekaar.
Gebruik:
• G.A. Watermeyer se versreël, "sag sing die sekels soet" is 'n voorbeeld van alliterasie.
Sinoniem:
• letterrym
• stafrym
Antoniem:
• assonansie
Hiperoniem:
• halfrym
Afgelei:
• allitereer
• allitererend
Vertaling:
Engels: alliteration
Nederlands: alliteratie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|