Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aksioma
aksioma [boodskap #129529] Wed, 29 January 2020 20:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aksioma
Afbreking: ak•si•oma


Selfstandige naamwoord: aksioma
Meervoud: aksiomas

Betekenis:
• 'n Basisbegrip wat sonder bewys aanvaar word; 'n onbewysbare, maar vanselfsprekende waarheid.

Gebruik:
• 'n Aksioma is 'n inleidende grondstelling wat sonder bewys aanvaar word ten einde 'n uitgangspunt vir verdere argumente te verkry.

Wisselvorm:
• aksioom

Sinoniem:
• grondstelling
• grondreël
• postulaat

Afgelei:
• aksiomaties
• keuseaksioma
• volledigheidsaksioma

Vertaling:
Engels: axiom
Nederlands: axioma

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjor
Volgende onderwerp: intrige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 16:00:27 UTC 2025