argusoog [boodskap #129527] |
Wed, 29 January 2020 19:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
argusoog
Afbreking: ar•gus•oog
Samestelling: argus + oog
Selfstandige naamwoord: argusoog
Meervoud: argusoë
Verkleinwoord: argusogie
Meervoud van verkleining: argusogies
Betekenis:
• 'n Wantrouige oog wat alles raaksien; besonder waaksaam en oplettend, soos die oë van Argus.
Gebruik:
• Die kinders wou kattekwaad aanvang, maar die ouderling op diens het 'n argusoog gehad.
Vertaling:
Engels: vigilant eye
Nederlands: argusoog
Nota:
• Argus is 'n mensagtige monster in antieke Griekse stories met honderd oë wat alsiende is.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|