aftob [boodskap #129526] |
Wed, 29 January 2020 18:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aftob
Afbreking: af•tob
Samestelling: af + tob (bekommer)
Werkwoord: tob af, aftob
Verlede tyd: het afgetob
Betekenis:
• (argaïes) Uitgeput raak van te veel werk of sorge/bekommernis.
Gebruik:
• Sy het haarself afgetob om die kinders te versorg.
Sinoniem:
• afsloof
• uitput
• oorwerk
Afgelei:
• afgetobte
Vertaling:
Engels: to worry, fatigue
Nederlands: aftobben
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|