asblik [boodskap #129525] |
Wed, 29 January 2020 18:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
asblik
Afbreking: as•blik
Samestelling: as + blik
Selfstandige naamwoord: asblik
Meervoud: asblikke
Verkleinwoord: asblikkie
Meervoud van verkleining: asblikkies
Betekenis:
• 'n Houer waarin 'n mens vullis en vuilgoed weggooi.
Gebruik:
• Hy gooi die tuinafval in die asblik.
Sinoniem:
• vullisblik
• vullisdrom
Vertaling:
Engels: rubbish bin, trashcan, dustbin
Nederlands: afvalbak, vuilnisbak, prullenbak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|