Betekenis:
• 'n Vuil en onversorgde persoon; 'n tang.
• Skarniervormige gebit vir 'n ryperd met ringe aan beide kante.
• Verstewigde oog, knoopsgat of rand van 'n stuk weefsel; lus; strop; vlegsel.
Gebruik:
• Jy lyk soos 'n trens!
• 'n Trens word hoofsaaklik gebruik om ongeleerde perde in te breek.