tromstok [boodskap #129520] |
Tue, 28 January 2020 19:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tromstok
Afbreking: trom•stok
Samestelling: trom + stok
Selfstandige naamwoord: tromstok
Meervoud: tromstokke
Verkleinwoord: tromstokkie
Meervoud van verkleining: tromstokkies
Betekenis:
• 'n Stokkie met 'n bolvormige punt waarmee mens op 'n trom slaan.
Gebruik:
• Met 'n tromstok in elke hand begin die drommer die verrigtinge met 'n sagte geroffel.
Sinoniem:
• dromstok
Vertaling:
Engels: drumstick
Nederlands: trommelstok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|