Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wolk
wolk [boodskap #129518] Tue, 28 January 2020 14:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Donderwolke
Donderwolke
wolk
Afbreking: wolk
Uitspraak: /vɔlk/


Selfstandige naamwoord: wolk
Meervoud: wolke
Verkleinwoord: wolkie
Meervoud van verkleining: wolkies

Betekenis:
• 'n Digte klomp waterdruppels wat in die lug sweef en waaruit reën kom.

Gebruik:
• Aan elke silwer randjie is daar 'n donker wolk. [C.J. Langenhoven]

Hiponiem:
• cirruswolk
• cumulonimbuswolk
• cumuluswolk
• donderwolk
• rookwolk
• stofwolk
• stratuswolk
• tregterwolk

Afgelei:
• wolkbank
• wolkbreuk
• wolkdekking
• wolkhoogte
• wolklaag
• wolkkolom
• wolkvorming

Vertaling:
Engels: cloud
Nederlands: wolk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inheems
Volgende onderwerp: wol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 16:03:03 UTC 2025