inheems [boodskap #129517] |
Tue, 28 January 2020 14:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inheems
Afbreking: in•heems
Byvoeglike naamwoord: inheems
Attributief: inheemse
Betekenis:
• Natuurlik aan 'n plek of biota; wat van oorsprong êrens voorkom; uit eie land of gebied en nie van elders ingebring nie.
Gebruik:
• Die welwitschia is inheems aan die die kusstreke van Angola en Namibië.
Sinoniem:
• endemies
• ingeburger
Antoniem:
• uitheems
Vertaling:
Engels: native, indigenous, domestic, autochthonous
Nederlands: inheems
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|