| woordorde [boodskap #129506] |
Ma., 27 Januarie 2020 19:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
woordorde
Afbreking: woord•or•de
Samestelling: woord + orde
Selfstandige naamwoord: woordorde
Meervoud: woordordes
Betekenis:
• Die volgorde waarin die woorde in 'n sin geskryf word.
Gebruik:
• Die sin se woordorde is verkeerd.
Sinoniem:
• woordskikking
Vertaling:
Engels: word order
Nederlands: woordorde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|