erdwurm [boodskap #129504] |
Mon, 27 January 2020 19:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
erdwurm
Afbreking: erd•wurm
Selfstandige naamwoord: erdwurm
Meervoud: erdwurms
Verkleinwoord: erdwurmpie
Meervoud van verkleining: erdwurmpies
Betekenis:
• 'n Gladde, buisvormige wurm van die filum Annelida (ringwurms) wat in klam grond leef.
Gebruik:
• 'n Erdwurm se spysverteringskanaal loop deur die hele lengte van sy lyf en dei wurm haal deur sy vel asem.
Vertaling:
Engels: earthworm, lombrico
Nederlands: aardworm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|