Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » artikuleer
artikuleer [boodskap #129499] Mon, 27 January 2020 16:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
artikuleer
Afbreking: ar•ti•ku•leer


Werkwoord: artikuleer
Verlede tyd: het geartikuleer

Betekenis:
• Spraakklanke sorgvuldig vorm.

Gebruik:
• Hy artikuleer sy woorde perfek.

Afgelei:
• artikulering
• artikulasie

Vertaling:
Engels: to articulate
Nederlands: articuleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konnotasie
Volgende onderwerp: profyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 15:58:38 UTC 2025