Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konnotasie
konnotasie [boodskap #129498] Mon, 27 January 2020 16:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
konnotasie
Afbreking: kon•no•ta•sie


Selfstandige naamwoord: konnotasie
Meervoud: konnotasies

Betekenis:
• Die betekenis wat geïmpliseer word; figuurlike ondertoon van 'n woord of frase; gevoelswaarde wat los staan van die letterlike betekenis (denotasie).

Gebruik:
• Die konnotasie van die uitdrukking "wit broodjie" is dat iemand 'n gunsteling is wat voorgetrek word, en dui nie op 'n fisiese brood nie.

Antoniem:
• denotasie

Afgelei:
• konnotatief

Vertaling:
Engels: connotation
Nederlands: connotatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkleur
Volgende onderwerp: artikuleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 15:59:35 UTC 2025