koejawel [boodskap #129496] |
Mon, 27 January 2020 15:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koejawel
Afbreking: koe•ja•wel
Uitspraak: /kuˈjɑːvəɫ/
Selfstandige naamwoord: koejawel
Meervoud: koejawels
Verkleinwoord: koejaweltjie
Meervoud van verkleining: koejaweltjies
Betekenis:
• 'n Eetbare vrug met pitterige vleis (Psidium guajava).
Gebruik:
• Bobbejane hou baie van koejawels en hulle plunder die boom gereeld sodat ons weinig oorhet.
Afgelei:
• koejaweljellie
• koejawelkonfyt
• koejawelsap
Vertaling:
Engels: guava
Nederlands: guave
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|