Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huldeblyk
huldeblyk [boodskap #129494] Mon, 27 January 2020 15:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
huldeblyk
Afbreking: hul•de•blyk


Selfstandige naamwoord: huldeblyk
Meervoud: huldeblyke
Verkleinwoord: huldeblykie
Meervoud van verkleining: huldeblykies

Betekenis:
• Die verering van 'n persoon as 'n teken van agting en respek.

Gebruik:
• Tydens die verrigtinge is 'n huldeblyk aan die musieklegende Gé Korsten gelewer.

Sinoniem:
• huldebetoon
• huldebewys

Vertaling:
Engels: tribute, homage, token of regard
Nederlands: huldeblijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koronavirus
Volgende onderwerp: afpyl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 02 15:52:09 UTC 2025