Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wurm
wurm [boodskap #129491] Ma, 27 Januarie 2020 07:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20790
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Wurm.
'n Wurm.
wurm
Afbreking: wurm


Selfstandige naamwoord: wurm
Meervoud: wurms
Verkleinwoord: wurmpie
Meervoud van verkleining: wurmpies

Betekenis:
• 'n Klein, lang, ongewerwelde dier met 'n sagte liggaam.

Gebruik:
• Die voëltjie vang 'n wurm en vlieg terug na sy nes.

Afgelei:
• brandwurm
• erdwurm
• wurmagtig
• wurmbesmetting
• wurmgat
• wurmhopie
• wurmkenner
• wurmkunde
• wurmkundige
• wurmmiddel
• wurmpil
• wurmrat
• wurmsiekte
• wurmvormig
• wurmvretend
• wurmvry

Vertaling:
Engels: worm, maggot, grub
Nederlands: wurm, worm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wyn
Volgende onderwerp: wreed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 18:42:15 MGT 2024