yskoud [boodskap #129488] |
Ma, 27 Januarie 2020 06:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20789 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
yskoud
Afbreking: ys•koud
Samestelling: ys + koud
Byvoeglike naamwoord: yskoud
Attributief: yskoue
Betekenis:
• Intensiewe vorm van koud. So koud soos ys; baie koud.
Gebruik:
• 'n Mens kan nie lank in die yskoue water van die Antarktika oorleef nie.
Spreekwoord:
• Dit laat my yskoud. [Ek steur my glad nie daaraan nie.]
Sinoniem:
• bibberkoud
Antoniem:
• vuurwarm
Vertaling:
Engels: freezing cold, icy-cold
Nederlands: ijskoud
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|