wegkruip [boodskap #129477] |
So, 26 Januarie 2020 13:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20790 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wegkruip
Afbreking: weg•kruip
Samestelling: weg + kruip
Werkwoord: kruip weg, wegkruip
Verlede tyd: het weggekruip
Betekenis:
• Om na 'n plek te gaan waar ander jou nie kan kry nie.
• Om op die knieë van 'n plek af weg te beweeg.
Gebruik:
• Jy moet wegkruip en dan sal ons jou kom soek.
• Die baba probeer wegkruip, maar sy ma hou hom vas.
Afgelei:
• wegkruiper
• wegkruipertjie
• wegkruipery
• wegkruipplek
Vertaling:
Engels: to hide; to crawl away
Nederlands: wegkruipen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|