| sonstoof [boodskap #129476] |
So., 26 Januarie 2020 13:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sonstoof
Afbreking: son•stoof
Samestelling: son + stoof
Selfstandige naamwoord: sonstoof
Meervoud: sonstowe
Verkleinwoord: sonstoffie
Meervoud van verkleining: sonstoffies
Betekenis:
• 'n Stoof waarin kos met behulp van die son gaargemaak word.
Gebruik:
• Ons het al verskeie kere vleis, rys en groente in die sonstoof gemaak.
Sinoniem:
• sonkoker
Vertaling:
Engels: solar cooker
Nederlands: zonnekoker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|