watertenk [boodskap #129472] |
So, 26 Januarie 2020 11:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20790 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
watertenk
Afbreking: wa•ter•tenk
Samestelling: water + tenk
Selfstandige naamwoord: watertenk
Meervoud: watertenks
Verkleinwoord: watertenkie
Meervoud van verkleining: watertenkies
Betekenis:
• 'n Groot houer of vat waarin water opgegaar word.
Gebruik:
• Reënwater kan in 'n watertenk opgegaar word vir latere gebruik.
Vertaling:
Engels: water tank
Nederlands: watertank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|