wasbak [boodskap #129470] |
So, 26 Januarie 2020 09:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20789 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wasbak
Afbreking: was•bak
Samestelling: was + bak
Uitspraak: /ˈvas.bak/
Selfstandige naamwoord: wasbak
Meervoud: wasbakke
Verkleinwoord: wasbakkie
Meervoud van verkleining: wasbakkies
Betekenis:
• 'n Groterige bak in 'n badkamer of kombuis waarin 'n mens jou hande of enige iets anders kan was.
Gebruik:
• Die wasbak in die kombuis is vol skottelgoed wat hulself nie gaan was nie.
Sinoniem:
• waskom
Vertaling:
Engels: washbasin, washing-tub, sink
Nederlands: wasbak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|