Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » warem
warem [boodskap #129469] So, 26 Januarie 2020 09:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20790
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
warem
Afbreking: wa•rem


Selfstandige naamwoord: warem
Meervoud: waremme

Betekenis:
• Die rem van 'n wa; wabriek.

Gebruik:
• Hy draai die ossewa se warem vas.

Vertaling:
Engels: wagon brake
Nederlands: wagenrem

Nota:
• Moenie "warem" met "warm" (hoë temperatuur) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wang
Volgende onderwerp: wasbak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 19:07:16 MGT 2024