Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarsku
waarsku [boodskap #129464] So., 26 Januarie 2020 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24728
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Waarskuwingsteken.
'n Waarskuwingsteken.
waarsku
Afbreking: waar•sku


Werkwoord: waarsku
Verlede tyd: het gewaarsku
Teenwoordige deelwoord: waarskuwend, waarskuwende
Verlede deelwoord: gewaarskude

Betekenis:
• Om iemand van moontlike gevare, probleme of gevolge te verwittig.

Gebruik:
• Ek het jou gewaarsku dat die mes besonder skerp is.
• Hou wag en waarsku ons as iemand aankom.

Afgelei:
• waarskuwing

Vertaling:
Engels: to warn, caution
Nederlands: waarschuwen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarom
Volgende onderwerp: waaruit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mrt. 31 22:52:04 UTC 2026