aamborstig [boodskap #129462] |
So, 26 Januarie 2020 07:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20801 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aamborstig
Afbreking: aam•bors•tig
Byvoeglike naamwoord: aamborstig
Vergrotende trap: aamborstiger
Oortreffende trap: aamborstigste
Attributief: aamborstige
Betekenis:
• Met slym op die bors en kort van asem.
Gebruik:
• Asma maak 'n mens benoud en aamborstig.
• Hy het 'n aamborstige hoes.
Sinoniem:
• asmaties
• hoeserig
• hygend
• kortasemig
Afgelei:
• aamborstigheid
Vertaling:
Engels: dyspneic, short of breath, short-winded
Nederlands: aamborstig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|