Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarlik
waarlik [boodskap #129456] Sa, 25 Januarie 2020 19:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20788
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarlik
Afbreking: waar•lik


Bywoord: waarlik

Betekenis:
• Wat regtig so is.

Gebruik:
• Dit is so waarlik waar so.

Sinoniem:
• regtig
• sowaar

Vertaling:
Engels: truly, really, genuinly, absolutely, indeed
Nederlands: waarlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarheid
Volgende onderwerp: zoem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 18:22:33 MGT 2024