waarheen [boodskap #129454] |
Sa, 25 Januarie 2020 19:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20790 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waarheen
Afbreking: waar•heen
Samestelling: waar + heen
Voornaamwoord: waarheen
Betekenis:
• Na watter plek; in welke rigting?
Gebruik:
• Waarheen dink jy gaan jy?
Sinoniem:
• waarnatoe
Verwant:
• waaraan
• waardeur
• waarin
• waarmee
• waarna
• waarom
• waaronder
• waaroor
• waarop
• waaruit
• waarvan
• waarvoor
Vertaling:
Engels: where to
Nederlands: waarheen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|