| geharwar [boodskap #129452] |
Sa., 25 Januarie 2020 18:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geharwar
Afbreking: ge•har•war
Selfstandige naamwoord: geharwar
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Besige en deurmekaar toestand waarin daar gewoel en gewerskaf word.
Gebruik:
• Kom ontspan op die platteland, weg van die gejaag en geharwar van die stad.
Vertaling:
Engels: brawling
Nederlands: geharrewar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|