vy [boodskap #129447] |
Sat, 25 January 2020 16:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vy
Afbreking: vy
Uitspraak: /fəɪ̯/
Selfstandige naamwoord: vy
Meervoud: vye
Verkleinwoord: vytjie
Meervoud van verkleining: vytjies
Betekenis:
• 'n Sagte, groen vrug met klein pitjies aan die binnekant (Ficus carica).
Gebruik:
• 'n Vyeboom se blomme groei in werklikheid aan die binnewand van die vy.
Wisselvorm:
• vyg
Afgelei:
• vyeboom
• vyekonfyt
Vertaling:
Engels: fig
Nederlands: vijg
Zoeloe: khiwane
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|